18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein

Episode 3 June 18, 2023 00:36:26
18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein

Jun 18 2023 | 00:36:26

/

Show Notes

Wanneer ons bewus raak van die Gees se inwoning, raak ons bewus van iets groter as onsself. Anders. Bewussyn. Gewete. lnnerlike gesprek - gedagtes; gebed. Dis soos 'n
verhouding, en die Gees het die sensitiwiteit van 'n persoon. Die Gees se aandeel in hierdie verhouding is veeldoelig, verken vandag saam met ons verder.

-- André

Other Episodes

Episode 2

April 23, 2023 00:41:40
Episode Cover

23 April 2023 || Storielyn - Sterflikheid || André Serfontein

Kan dit wees dat ons sukkel om die lewe ten volle te omhels omdat ons sukkel om ons eie sterflikheid ten volle te konfronteer?...

Listen

Episode

January 25, 2026 00:28:26
Episode Cover

25 Januarie 2026 || Kontoerlyne | Verhouding || André Serfontein

Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons...

Listen

Episode 6

November 20, 2022 00:42:56
Episode Cover

20 November 2022 || En daar was lig on te vier || Pieter Roeloffse

Listen