Ons kan heeldag in isolasie Bybel lees en die groot geskenk van Saam mis, dan mis ons die plek waar geloof en liefde beoefen word. Ons kan verbruikers van geloofsgemeenskap wees en steeds mis dat ons siele is met ‘n diep soeke na betekenis. Ons kan al die kennis oor geloof hê en steeds nie anders leef binne die kultuur van ons dag nie. Vandag se kontoerlyn is een van die mees invloedryke tradisies in Joodse geskiedenis omdat dit funksioneer as ‘n geloofsbelydenis en ‘n loflied waarmee God geprys word.
- Deon
“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested...
We would rather be ruined than changed. We would rather die in our dread than climb the cross of the present and let our...
“Love all of God’s creation, both the whole of it and every grain of sand. Love every leaf, every ray of God’s light. Love...