Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding.
Vrae dwing jou tot ‘n reaksie…al is dit net ‘n innerlike reaksie.
Vrae nooi jou tot deelname.
Welkom by die begin van ‘n nuwe reeks waarin ons gaan kyk na vrae wat God deur die Ou Testament vir ons vra.
Ek wil jou nooi om vandag te onwaak vir 'n woord: dankie. Dis nie vanselfsprekend dat dit 'n woord is wat deel is van...
Kom luister saam na ons kersdiens preek — die laaste in ons Advent reeks — saam met Pieter Roeloffse.
“For whoever tries to save their own life will lose it, but the one who loses their own life will find it” Matthew 16