Ons begin vandag met ’n nuwe reeks: Onverwags, ’n reeks wat handel oor die Saligspredikinge en ook die eerste boodskap van Jesus aan die volk. Ons wil almal salig (geseënd/blessed) wees, die Here se seën ontvang, in Matteus 5 leer Jesus ons wat dit sal kos om Sy seëninge te ontvang.
Oor die volgende paar weke staan ons stil, en brei meer uit, oor hierdie Saligspredikinge. Reis saam met ons.
"The Lord is gracious and compassionate,slow to anger and rich in love.The Lord is good to all;he has compassion on all he has made."
“Every great moral and spiritual tradition points to the truth that in the giving of self lies the discovery of a deeper self. When...
Wat sal dit beteken om op God te wag?