22 September 2024 || Vanuit Die Kern | Uiterlik || André Serfontein

Episode 3 September 22, 2024 00:42:58
22 September 2024 || Vanuit Die Kern | Uiterlik || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
22 September 2024 || Vanuit Die Kern | Uiterlik || André Serfontein

Sep 22 2024 | 00:42:58

/

Show Notes

God het mens geword in Jesus en Homself op hierdie wyse herkenbaar kom maak. Ons hoef nie meer te wonder hoe Hy is nie; ons het nie en of ander oefening in verbeelding nodig om te verstaan wat sy boodskap beteken nie - ons kan maar net vir Jesus dophou.

Stel jou voor daar was drones in Jesus se tyd, en jy besluit om 'n dokumentêr oor Jesus te maak, en daarom volg jy Hom met 'n drone oral waar hy gaan. Jy gaan nie naby genoeg kom om te hoor wat hy sê nie; maar jy kan op 'n kort afstand naby genoeg kom om te sien wat hy doen.

Wat is dit wat jy Jesus sien doen?
En wat ontdek jy van Hom uit sy optrede?

Other Episodes

Episode

May 18, 2025 00:30:30
Episode Cover

18 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Lewende Geloof || André Serfontein

“All living is local: this land, this neighbourhood, these streets and houses, this work, these people." – Eugene Peterson

Listen

Episode

July 13, 2025 00:27:58
Episode Cover

13 Julie 2025 || Sabbat | Verlustig || Deon Botha

Here God, Skepper van alles wat goed en mooi is. Herinner ons vandag weer aan ons menslikheid. Ons staan nie net verwonderd oor alles...

Listen

Episode

September 21, 2025 00:30:32
Episode Cover

21 September 2025 || herWaardeer | Om verantwoordelik te lewe || André Serfontein

“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan...

Listen