25 June 2023 || Abstrak | Vorm || Pieter Roeloffse

Episode 4 June 25, 2023 00:46:52
25 June 2023 || Abstrak | Vorm || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
25 June 2023 || Abstrak | Vorm || Pieter Roeloffse

Jun 25 2023 | 00:46:52

/

Show Notes

Hoe leer ‘n mens om te dans of om te skilder? Hoe leer ‘n wurm om ‘n skoenlapper te word? Wanneer Jesus sê “die Gees sal julle alles leer” — wat en hoe leer die Gees ons en wat is ons rol in hierdie leerproses?

Kom soek Sondag saam met ons deur hierdie vrae, metafore en tekste na die beweging van die Gees in jou lewe.

Other Episodes

Episode 5

March 29, 2024 00:34:38
Episode Cover

29 Maart 2024 || Goeie Vrydag || André Serfontein

Listen

Episode 4

December 03, 2023 00:48:10
Episode Cover

03 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Hoop || Pieter Roeloffse

Advent is daardie eeu-oue jaarlikse dissipline van die kerk om eerlik in voeling te kom met die groot verlang van die mensdom. Dit is...

Listen

Episode

August 30, 2026 00:31:27
Episode Cover

30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein

Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does...

Listen