30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse

Episode 2 July 30, 2023 00:46:38
30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse

Jul 30 2023 | 00:46:38

/

Show Notes

Ons is besig met die reeks Terloops wat fokus op lewe in die alledaagse - want ons is in die kerkseisoen wat ons ordinary time noem. Ons is opsoek na God se beweging in ons alledaagse want ons glo dat Sy beweging nog altyd heelheid wil bring. Die lens waardeur ons na die alledaagse in hierdie reeks kyk, is Jesus se gelykenisse.
Verlede week het Jesus se gelykenisse oor die skat en oor die pêrel ons gedwing om die vraag te antwoord “Wat beskou jy as waardevol?”

Ons volgende tree op hierdie landskap van ons alledaagse, fokus vandag op die gepolariseerde wêreld waarin ons leef.

- - 

[Word deel van die WhatsApp-groep]

Navrae: [email protected] 

Other Episodes

Episode

November 24, 2024 00:41:55
Episode Cover

24 November 2024 || God Is... | Feestelik || Pieter Roeloffse

Kom sê saam met ons dankie vir gister se heerlike fees. Kom reflekteer saam met ons oor gister se ervaring as ‘n heilige teks...

Listen

Episode

December 14, 2025 00:29:25
Episode Cover

14 December 2025 || Die geskenk van VREUGDE wat mens word || André Serfontein

“Are you in touch with what gives you joy?” - Trevor Hudson

Listen

Episode 2

March 27, 2022 00:44:54
Episode Cover

27 Maart 2022 || Nader aan mekaar || Deon Botha

André het ook gepraat oor 'n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te...

Listen