“Op verskeie plekke in die Bybel word daar gesê dat die Gees ons bewoon. Hoe kom ons in voeling met die Bewoner en hoe lyk dit om saam met hierdie Huismaat die gallery van die lewe te leef?
Soos abstrakte kuns jou dwing om stadiger deur die gallery te stap, mooier te kyk, te soek, te probeer sin maak van dit wat jy ervaar — so beweeg die Gees se teenwoordigheid ons tot dieper kyk, soek, sin uitmaak en konkreet vorm gee aan Sy abstrakte, oral, saam en deur ons wees.
Peterson sê die volgende: “The Holy Spirit—God being present with us, revealing God to us, God within us—will make our lives and work continuous with Jesus’s life and work. Just as God was present to them in Jesus, God’s Spirit will be present in them for others.”
In ‘n gesprek met Helene Smit oor haar onglangse Camino stap probeer ons die spoor van die Gees se beweging sny.” - Pieter
“Some of our beliefs merely deadened our humanity, instead of setting it free to develop richly in all it’s capacities under the influence of...
Refleksie op die Oujaar - 2025 "Daar is ’n woord wat hierdie tyd van die jaar goed omskryf, en dit is die woord oorgang....
“Every great moral and spiritual tradition points to the truth that in the giving of self lies the discovery of a deeper self. When...