“As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel te lees en daar hulp te soek. As dit met ons goed gaan, vervaag ons godsdiens so maklik en raak ons lewens selfgesentreerd.” - Jurgens Hendriks
Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of...
Soms voel die voorbeeld en woorde van Jesus so verkeerd-om vreemd. Ons dink ons verstaan: hoe die lewe werk; wie suksesvol is; wie geseënd...
Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi...