17 Julie 2022 || Gewone Liefde - Verdra || André Serfontein

Episode 6 • July 17, 2022 • 00:44:37
17 Julie 2022 || Gewone Liefde - Verdra  || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
17 Julie 2022 || Gewone Liefde - Verdra || André Serfontein

Jul 17 2022 | 00:44:37

/

Show Notes

"Vir dié van julle wat die reeks gevolg het sal weet dat ons probeer het om te ontwaak vir die geskenk, maar ook die uitdagings, van gewone liefde. Gewone liefde daag op in gewone verhoudings, en misterieus genoeg is dit die medium wat God meestal bedoel  om op te daag in ons lewens.  

Maar daar is een uitdaging van gewone liefde ek voel nog aandag verdien. Hierdie uitdaging is universeel, dis kontekstueel, en dis antiek - en dis waarom ons dit vind in die hierdie teks in Efesiërs 4." 

Other Episodes

Episode

February 22, 2026 • 00:29:12
Episode Cover

22 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Luister || Deon Botha

Ons kan heeldag in isolasie Bybel lees en die groot geskenk van Saam mis, dan mis ons die plek waar geloof en liefde beoefen...

Listen

Episode

November 09, 2025 • 00:33:04
Episode Cover

09 November 2025 || Soos in die Hemel | Met Hoop || Deon Botha

Dieselfde hoop wat in Dawid en Jesus se harte geleef het, leef in ons. Hulle het beide vir ons gewys hoe hierdie hoop in...

Listen

Episode 1

November 19, 2023 • 00:36:14
Episode Cover

19 November 2023 || Waarvoor wag jy? || André Serfontein

Wat sal dit beteken om op God te wag?

Listen