6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse

September 06, 2026 00:33:09
6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse

Sep 06 2026 | 00:33:09

/

Show Notes

Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef daarin, uit pas is met die lewegewende oertaal en dat dit is hoekom die wêreld so lyk. Hy nooi hulle uit om die horison dop te hou, hulle ore te spits, want iemand is op pad om ons die taal van God se hart te wys en te leer…

Other Episodes

Episode 6

May 12, 2024 00:42:59
Episode Cover

12 May 2024 || In die lig | Verhoudings || Pieter Roeloffse

“Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Lukas 1:38

Listen

Episode 5

May 05, 2024 00:42:33
Episode Cover

05 May 2024 || In die lig | My wil || André Serfontein

“The will of God is not a ‘fate’ to which we submit but a creative act in our life producing something absolutely new ....

Listen

Episode 1

June 04, 2023 00:32:48
Episode Cover

04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein

Die landskap waarop ons die Gees van God herken, lyk anders as die landskap wat ons gewoond is. In die teks uit 1 Korintiërs...

Listen