Vir Jesus is hoe ons met mekaar in verhouding is, in die kern van wat dit beteken om Hom te volg.
So forgiveness is not forgetting or walking away from accountability or condoning a hurtful act; it's a process of taking back and healing our lives so we can truly live - Brené Brown
Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U...
God se genesende teenwoordigheid hang af van my geloof… of hang my geloof af van God se genesende teenwoordigheid?
God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk,...