Wat beteken dit dat Jesus die Lig is? Hoe kan Hy ’n lens wees wat ons in staat stel om te kan sien? Kan ons dalk - deur Hom - anders kyk na God, onsself, mekaar en die wêreld? Kan ons leer om lig te herken, eerder as die donker wat ons so maklik raaksien?
“How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what...
Ons begin vandag ’n reeks oor die Gees, ons hoop jy kom saam met ons op reis om God se Gees opnuut te ontdek...
Die oomblik wanneer jy by mense kom wat konfronteer word met die dood of wat deur intense swaarkry gaan, kom jy vinnig agter soos...