By die besef van God se teenwoordigheid, sorg, verlossing, begeleiding…reageer mense dieselfde op verskillende maniere: Jakob bou ’n altaar; Mirjam maak musiek; Israel sing; Dawid dans uit sy klere; Een melaatse draai om, juig, kniel en erken die wonder in dankbaarheid. Hierdie dankbaarheids-geloof, lees ons, het hom gered.
“Die Here is God, Hy skenk ons die lewe. Begin die fees!” (Ps 118:27)
Hoe sal ons dan nou reageer?
Kom juig, buig, sing; kom sê en vertel; kom word ’n oomblik stil saam met ons - wanneer ons vier en onthou “Hy skenk ons die lewe.” - Pieter Roeloffse
We would rather be ruined than changed. We would rather die in our dread than climb the cross of the present and let our...
Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons...
“This praying life is a lifelong task in which we need each other’s companionship. The best companion I know in this, after our Lord...