Waar begin jou storie met die Heilige Gees?
Genesis 1
In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.
“Ek begin vandag se einde van die reeks VERWEEF met Jesus seopeningswoorde van Sy koninkryksgrondwet wanneer Hy in Matteus (5:3) sê: "Geseënd is die...
Hoe transformeer God se beweging MY identiteit? Ontdek en vra vrae saam met Pieter.
“Some of our beliefs merely deadened our humanity, instead of setting it free to develop richly in all it’s capacities under the influence of...