23 April 2023 || Storielyn - Sterflikheid || André Serfontein

Episode 2 • April 23, 2023 • 00:41:40
23 April 2023 || Storielyn - Sterflikheid || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
23 April 2023 || Storielyn - Sterflikheid || André Serfontein

Apr 23 2023 | 00:41:40

/

Show Notes

Kan dit wees dat ons sukkel om die lewe ten volle te omhels omdat ons sukkel om ons eie sterflikheid ten volle te konfronteer?

Hierdie onvermoë sal ook daartoe lei dat ons ons geliefdes te sterflikheid wil vermy, en dit selfs vrees. Ons eie mortaliteit is nie ’n maklike realiteit om te konfronteer nie. Dit mag dalk vir jou voel of dit kan lei tot minder lewensvreugde. Maar die wysheid van die eeue - en van ons geloofstradisie - wys die teendeel. Die omhelsing van jou eie sterflikheid kan ’n geskenk wees wat waarde en diepte voeg tot jou lewens, en lei tot meer betekenis. - André

"We cherish things precisely because they cannot last; it’s their frailty that adds sweetness to their beauty". - Pico Iyer

Other Episodes

Episode 4

February 26, 2023 • 00:36:44
Episode Cover

26 February 2023 || Grond - Roeping || André Serfontein

Soms sê Jesus vir sy volgelinge: “Volg My.” Op ’n ander keer is die opdrag” “Bly in My.” En dan hoor ons Hom ook...

Listen

Episode 4

August 20, 2021 • 00:40:32
Episode Cover

15 Augustus 2021 || Godsvrae - Wat is in jou hand? || André Serfontein

Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...

Listen

Episode

October 26, 2025 • 00:31:20
Episode Cover

26 October 2025 || Soos in die Hemel | In Voeling || André Serfontein

“Their service is offered in the form of the ongoing life of the Christian community in shops, villages, farms, cities, classrooms, homes, law offices,...

Listen