“Psalms of lament are powerful expressions of the experience of disorientation. They express the pain, grief, dismay, and anger that life is not good. They also refuse to settle for things as they are, and so they assert hope.” - Walter Brueggemann
Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.
God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk,...
“God se koninkryk is soos suurdeeg…hierdie middel wat meel aktiveer om brood te kan word. God se droom is soos suurdeeg, hierdie proses waardeur...