Ons loop die gevaar in hoe die wêreld nou lyk dat ons harte verhard. Dat ons op die maat van die wêreld in die naam van God op verwoestende kruistogte gaan en dan is ons verras dat ons maar min van die nuwe wêreld sien.
Om ’n aktiewe sagmoedige in hierdie wêreld te wees vra dat jy geweldig groot en sterk moet wees. Jy sal moet vertrou dat God in beheer is. Jy sal hierdie Paasfees helder moet sien wat Sy herstel-plan vir die nuwe, herskepte aarde is: dat genoeg mense die man op die geleende donkie sal volg…want so sal ons die nuwe aarde ontvang.
Prediker 3"Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..." Wat is ek besig om te leer van die...
Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of...
Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. Pieter praat Sondag oor Die betekenis van... verhoudings.