Matteus 11:
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.”
I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace.
Wat sal dit beteken om op God te wag?
Ek wil jou nooi om vandag te onwaak vir 'n woord: dankie. Dis nie vanselfsprekend dat dit 'n woord is wat deel is van...
Hierdie reeks fokus op twee waarhede. Die eerste is dat God in sy wese in verhouding is, hy is liefde. En liefde is ‘n...