Johannes kies en rangskik net sewe van Jesus se sowat 30 wonderwerke. Hy noem dit wonder-tekens. Wonderwerke is tekens wat ’n nuwe realiteit aankondig. Tekens wat verdwaalde mense in die regte rigting wil wys. In Joh 20:30-31 skryf hy dat Jesus nog baie ander wondertekens gedoen het “Hierdie wondertekens het ek beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê”
Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin onsnadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time". Hierdie alledaagse is die...
Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. André praat oor die betekenis van werk.
"God skryf 'n nuwe storie, ’n storie van versoening met Hom, ’n storie van 2de, 3de, 4de, 70 X 7 kanse, ’n storie waarin...