Die reeks waarmee ons besig is kombineer die skeppingswoorde van Genesis 1 met die temas wat ons deur die boek van Johannes vind:
Laat daar LEWE, MENS, HERSKEPPING, VERVULLING wees.
Vandag se tema is GENADE...Die klanke van genade weerklink reeds vanaf die eerste skeppingswoorde reeds deur die storie van God en die mensdom - ons storie.
In ’n gesprek met Eugene Peterson oor die opstanding vra hulle vir hom wat oortuig hom van die opstanding. Sy antwoord, twee dinge: “Simply...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...
"Know before Whom you stand"Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid 'n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink...