“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die vrae wat God vir ons vra.
“To have a firm persuasion in our work - to feel that what we do is right for ourselves and good for the world...
Vandag saam met SG 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk 11:15 Aangename Kennis! 18:30 Tienerkerk in die klubhuis Jou kinders nog nie geregistreer by ons kinderkerk...
"Know before Whom you stand"Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid 'n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink...