Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring.
Om dit wat verborge is te sien.
Onbewus na bewus.
"Daar is vier onderwerpe waaroor kerke dwarsoor die wêreld in die volgende vier weke gaan reflekteer. As jy vier temas kon kies waaroor jy...
Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. André praat oor die betekenis van werk.
Kom stap saam met ons hierdie Advent na die krip in die stal in Betlehem en ontvou saam met ons die geskenk van Vrede,...