“Agter só baie van die dinge wat ons doen skuil die verwagting om erkenning te kry vir wie ons is, vir wat ons doen. Die uitnodiging van Bybelse spiritualiteit is egter die volgende: Gee dit prys, neem ’n postuur in waar hierdie verwagting nie eens ’n opsie is nie; gaan sit heel agterhierdie verwagting nie eens ’n opsie is nie; gaan sit heel agter…” - André
“Ek begin vandag se einde van die reeks VERWEEF met Jesus seopeningswoorde van Sy koninkryksgrondwet wanneer Hy in Matteus (5:3) sê: "Geseënd is die...
Vandag kom die reeks, ABSTRAK, oor die Heilige Gees tot ’n einde. Wanneer ek en jy toelaat dat ons gedagtes en optrede deur die...
Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waarheen hy gaan nie. So...