Hier aan die begin van die jaar waar die lewe soos ’n wonderlike ongerepte landskap voor ons lê, soek ons na vastigheid en rigting terwyl ’n skare stemme ons wil oorrompel met “Leef hierlangs!” In hierdie landskap fluister God deur die eeu-oue kontoerlyne vir ons ’n voetpad na die lewe — die kontoerlyne van God se beweging. Kom volg Sondag saam met ons die eerste kontoerlyn van Die skepping.
“In light of the Genesis story, we would say that the possibility of this universe overflowed into actuality as God, the Creative Spirit, uttered the original joyful invitation: Let it be!” Brian McClaren
Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus. Die lewe is kompleks,...
Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy...
“Suffering is not evidence of God’s absence, but of God’s presence. And it is in our acceptance of it, our participation in it, that...