Vreugde is iets wat ons onmiddellik assosieer met ’n glimlag, vriende, blydskap, plesier, pret - maar niemand kan permanent vrolik wees nie. Die goeie nuus is dat ons toegang tot vreugde het, selfs al voel ons nie noodwendig bly of vrolik of opgewonde nie, ons moet dan so bietjie gaan soek daarvoor...
"Ek is gereeld in gesprek met mense wie se reis met Jesus verdiep het in die laaste paar jaar, maar in die proses al...
God se genesende teenwoordigheid hang af van my geloof… of hang my geloof af van God se genesende teenwoordigheid?
“Hoe kan ons dít wat wesenlik is behou? Dit wat wesenlik is lê verskuil in die oud…en die nuut.” – André Verbeelding is ‘n...