7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse

June 07, 2026 00:37:04
7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse

Jun 07 2026 | 00:37:04

/

Show Notes

Ons gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak daar in die begin van Handelinge dan sal jy sien daar staan “Die Handelinge van die apostels”. Tog, as jy Handelinge lees, kom jy agter dat dit eintlik Die Handelinge van die Gees is en die apostels (gestuurdes) en die kerk moet die heeltyd skarrel om by te bly by die uitkringende beweging van die Gees. Ons het sover gesien:
Die Gees gee, vorm, stuur…

Die Gees gee (Homself soos Jesus, gee krag, insig, gawes…), die Gees vorm (individue & die kerk), die Gees stuur (soos André so mooi gesê het, na elke plek waar ons reeds is maar Hy stuur ons op ’n nuwe manier daarheen).

Vandag ontdek ons “Die Gees verruim”

Other Episodes

Episode

January 19, 2025 00:36:36
Episode Cover

19 Januarie 2025 || God Beweeg || André Serfontein

Die openbaring van God wat ons in hierdie reeks - dalk spesifiek vandag - wil herontdek, is die volgende: GOD BEWEEG! Hierdie beweging hou...

Listen

Episode 5

October 06, 2024 00:44:18
Episode Cover

06 Oktober 2024 || Vanuit Die Kern | Aardse || Pieter Roeloffse

Alle aardse dinge - werk, besittings, rykdom, sisteme - staan in diens van die lewe. Gee dit lewe... Die aardse ís belangrik, matter matters,...

Listen

Episode

January 05, 2025 00:16:40
Episode Cover

05 Januarie 2025 || Refleksie || André Serfontein

Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.

Listen