"Vandag is die eerste dag van Heilige Week, die Sondag voor Goeie Vrydag, ook bekend as Palmsondag. Jesus ry op ’n jong donkie die stofpad Jerusalem binne terwyl die skare palmtakke en klere op die pad voor Hom neersit het as eerbetoon.
Dieselfde mense skree aan die einde van die week: “Kruisig Hom”.
Wat het skeefgeloop?"
- Deon Botha
“If you surrender to the fear of uncertainty, life can become a set of insurance policies. Your short time on earth becomes small and...
"Enige iets wat ’n mens op 8 Januarie kwytraak loop die gevaar om ’n cliché te wees. Maar wanneer iets lyk en klink soos...
Een van die mees verrassende ontwakings - dink ek - vir die volgelinge van Jesus, was die besef dat die prentjies wat Jesus skets...