Siel is ’n woord wat jou hele menswees beskryf…
“Soul carries with it resonance of God-created, God-sustained and God-blessed. It is our most comprehensive term for designating the core being of men and women.” - Eugene Peterson
Wat wil God in ons wyk en dorp en land en wêreld heel maak? Jesus sê “God werk tot nou toe en die Seun...
Soms voel dit met goeie rede of daar ’n grootskaalse erosie op die landskap van die lewe gebeur. Asof daar ’n meesleurende stroom, onkeerbaar...
In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg...