01 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Saam || Heinrich Dry

February 01, 2026 • 00:23:32
01 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Saam || Heinrich Dry
Stellenbosch Gemeente Preke
01 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Saam || Heinrich Dry

Feb 01 2026 | 00:23:32

/

Show Notes

’n Nuwe stem en gesig by SG! Ons verwelkom vir Heinrich Dry terug by die gemeente wat hy 25 jaar gelede help vorm het! Ons sien uit na hierdie nuwe journey saam met jou en jou gesin!

" Jesus leer ons dat Hy self die waarheid is, en Hy openbaar Homself aan ons op, en deur verskillende maniere. Ons ervaar Hom deur Sy Woord, deur gebed, die sakramente maar ook deur verhoudinge.

⁠Gemeentelewe is verhoudingslewe, en saam ondek ons die waarheid oor onself, ons doel en Ons Vader se pad wat hy met ons stap.” - Heinrich

Other Episodes

Episode 2

March 10, 2024 • 00:43:16
Episode Cover

10 Maart 2024 || Oor Stof en Lig - Oor Grense || Jurgens Hendriks

Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee —...

Listen

Episode

October 05, 2025 • 00:24:16
Episode Cover

05 October 2025 || Soos in die Hemel…So ook op die aarde || Deon Botha

Ons begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God...

Listen

Episode

August 23, 2026 • 00:27:54
Episode Cover

23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha

Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is...

Listen