24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha

August 24, 2025 • 00:23:00
24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha
Stellenbosch Gemeente Preke
24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha

Aug 24 2025 | 00:23:00

/

Show Notes

Wat is die eienskappe van geloof? Is dapperheid of waagmoed die waarde wat vir jóú uitstaan as jy oor geloof dink? Ons hoor hoeveel keer: “Moenie bang wees nie!”, kom ons leef ‘n vryer , meer opregte lewe deur waagmoed ‘n eienskap van ons geloof te maak.

Other Episodes

Episode

February 16, 2025 • 00:34:54
Episode Cover

16 Februarie 2025 || God Beweeg | In die skaduwee || André Serfontein

Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus...

Listen

Episode 3

September 22, 2024 • 00:42:58
Episode Cover

22 September 2024 || Vanuit Die Kern | Uiterlik || André Serfontein

God het mens geword in Jesus en Homself op hierdie wyse herkenbaar kom maak. Ons hoef nie meer te wonder hoe Hy is nie;...

Listen

Episode 3

February 27, 2022 • 01:06:28
Episode Cover

27 Februarie 2022 || Die betekenis van... misterie || André Serfontein en Francois Rauch

Francois & Alta Rauch is al so ongeveer 25 jaar lank aan Stellenbosch Gemeente verbind, hulle was vir bykans 20 van daardie jare die...

Listen