Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om aan te sit vir ‘n lewensfees. Ek wonder, wat is die disse en die wyn wat sy sou kies? Kom soek môre saam met ons wat het wysheid vir al ons verhoudings te sê.
-Pieter Roeloffse
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding.Vrae dwing jou tot ‘n reaksie…al is dit net...
Verbeelding is 'n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie nuwe preekreeks uitdaag om met 'n nuwe verbeelding te...