Uit ons hart vloei ons hele lewe en in plaas van skarrel om ons hele lewe uit te sorteer, is dit dalk WYS om 'n slag by die HART van ons lewe stil te staan en in voeling te kom met die hartklop van ons lewe. James Smith se woorde nooi ons om deel te kom wees van God se hartmasering "Worship is the arena in which God recalibrates our hearts, reforms our desires, and rehabituates our loves. Worship isn’t just something we do; it is where God does something to us. Worship is at the heart of discipleship because it is the gymnasium in which God retrains our hearts.”
Wat bring jou in voelling met die wille wye wonder van die lewe? "I went to the woods because I wished to live deliberately,...
“The scars of the risen Lord do not only prove Jesus’ identity, however; they also constitute a model to be emulated by those whom...
Dink aan die plek wat water het in die Bybel. Ons sou so baie historiese gebeurtenisse kon opnoem - dink aan die see waardeur...