05 March 2023 || Grond - Waarom Waarheen || Pieter Roeloffse

Episode 5 • March 05, 2023 • 00:49:10
05 March 2023 || Grond - Waarom Waarheen || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
05 March 2023 || Grond - Waarom Waarheen || Pieter Roeloffse

Mar 05 2023 | 00:49:10

/

Show Notes

Oor die eeue sien ons die spore van God se beweging. Soms baie duidelik, soos broodkrummels langs die pad. Soms is dit ‘n botsing, soos ‘n ou vergete cultivar wat jou verras. Ons herken hierdie beweging soms selfs as ‘n polsslag in ons are.

Om Sy beweging al meer te herken in die stof van ons alledaagse wil ons agterkom wat is die oorsprong daarvan: WAAROM en WAARTOE beweeg God, soek Hy ons op en sleur ons mee in Sy beweging?

In die afsluiting van die reeks GROND wil ons deur die tekens van brood en wyn dié oorsprong van God se beweging betree.

Other Episodes

Episode

June 01, 2025 • 00:30:42
Episode Cover

1 June 2025 || Kinesis | Beweging || André Serfontein

Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waarheen hy gaan nie. So...

Listen

Episode

October 09, 2022 • 00:46:44
Episode Cover

09 October 2022 || Laat daar GENADE wees || Deon Botha

Die reeks waarmee ons besig is kombineer die skeppingswoorde van Genesis 1 met die temas wat ons deur die boek van Johannes vind:Laat daar...

Listen

Episode

October 26, 2025 • 00:31:20
Episode Cover

26 October 2025 || Soos in die Hemel | In Voeling || André Serfontein

“Their service is offered in the form of the ongoing life of the Christian community in shops, villages, farms, cities, classrooms, homes, law offices,...

Listen