Dis ons hoop dat jy in hierdie reeks ’n manier van kyk en ’n manier van luister ontwikkel, wat ons in staat stel om bewus te word, en bewus te bly, van God se beweging.
In hierdie reeks ontdek ons saam die waardes wat nie net ons as individue vorm nie, maar ook as ’n community en gemeente. Herontdek...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...
"Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek (ego) wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe." -...