Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons bewus van ons diep soeke na konneksie, maar ook ons diep worsteling met belonging.
Verhouding is egter ook ’n beskrywing van wie God is: Vader, Seun en Gee in verhouding met mekaar. Hoe kan verhouding ’n kontoerlyn word wat ons prentjie van God verhelder, definisie gee aan spiritualiteit en ons nooi tot betekenisvolle konneksie met mekaar?
Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus. Die lewe is kompleks,...
Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een 'n lewe van stagnasies en besoedeling wat...
"En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die...