Latest Episodes
2
12 Desember 2021 || Sprake van hoop || Deon Botha
Kom luister saam na die tweede preek in ons Advent reeks saam met Deon Botha
1
05 Desember 2021 || Sprake van liefde || André Serfontein
Kom luister saam na die eerste preek in ons Advent reeks saam met André Serfontein.
6
21 November 2021 || Wondertekens - Vandag || André Serfontein
Jesus se wondertekens is besig om ‘n groter storie te vertel, herinner ons wie God is, wie Christus is en wie ons veronderstel is...
5
14 November 2021 || Wondertekens - Storm || Pieter Roeloffse
Johannes kies en rangskik net sewe van Jesus se sowat 30 wonderwerke. Hy noem dit wonder-tekens. Wonderwerke is tekens wat ’n nuwe realiteit aankondig....
4
7 November 2021 || Wondertekens - Oorvloed || André Serfontein
Jesus se wondertekens is besig om ‘n groter storie te vertel, herinner ons wie God is, wie Christus is en wie ons veronderstel is...
3
31 Oktober 2021 || Wondertekens - Persoonlik || Pieter Roeloffse
Wat wil God in ons wyk en dorp en land en wêreld heel maak? Jesus sê “God werk tot nou toe en die Seun...