27 Februarie 2022 || Die betekenis van... misterie || André Serfontein en Francois Rauch

Episode 3 February 27, 2022 01:06:28
27 Februarie 2022 || Die betekenis van... misterie || André Serfontein en Francois Rauch
Stellenbosch Gemeente Preke
27 Februarie 2022 || Die betekenis van... misterie || André Serfontein en Francois Rauch

Feb 27 2022 | 01:06:28

/

Show Notes

Francois & Alta Rauch is al so ongeveer 25 jaar lank aan Stellenbosch Gemeente verbind, hulle was vir bykans 20 van daardie jare die gemeente se vêr-bly-familie in Mosambiek. Voor COVID het 'n groep gemeentelede per bus, bakkies of overlander jaarliks saam met hom en Alta in Mosambiek gaan kuier en leer.

Buiten vir Afrika werk Francois ook die laaste paar jaar in veral Suid-Amerika, waar hy gemeentes bou, binne verhouding met ‘n pastoor of prediker in die spesifieke area, leiding gee vir drie jaar lank. Hy stap ‘n pad saam met hulle, soos Jesus met ‘n dissipel, en ondersteun hulle, rus hulle toe en mentor hulle om leiding te neem van ‘n gemeente.

Other Episodes

Episode 3

August 20, 2021 00:37:42
Episode Cover

8 Augustus 2021 || Godsvrae - Waar was jy? || Pieter Roeloffse

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4 Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en...

Listen

Episode

December 22, 2024 00:45:26
Episode Cover

22 Desember 2024 || Advent | Vreugde || Pieter Roeloffse

"...vandag staan die deurwinterde vreugde wat Jesus bring in kontras met die verskietende opflikkeringe van plesier en geluk wat ons soms soos ’n Suiderkruis...

Listen

Episode 1

December 04, 2022 00:32:32
Episode Cover

04 December 2022 || In die lig van hoop || André Serfontein

“Ordinary hope is tied to an outcome…an optimistic feeling…because we sense that things will get better in the future.” “Mystical hope is a complete...

Listen