Latest Episodes
2
14 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha
"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en...
1
07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse
In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg...
5
29 Maart 2024 || Goeie Vrydag || André Serfontein
4
24 Maart 2024 || Oor Stof & Lig — Die Lyding Binne My || Deon Botha
"Vandag is die eerste dag van Heilige Week, die Sondag voor Goeie Vrydag, ook bekend as Palmsondag. Jesus ry op ’n jong donkie die...
2
10 Maart 2024 || Oor Stof en Lig - Oor Grense || Jurgens Hendriks
Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee —...
1
03 Maart 2024 || Oor Stof en Lig || Pieter Roeloffse
Ons betree daardie tyd van die jaar wat die son op ’n laer trajek deur die stof-verwaaide Boland sy gang gaan. Dit is in...