Latest Episodes
7

25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse
Mag die hoop waarop ons wag,Die heelheid van vrede waarna ons smag,En die tuiskom van liefde se omhelsingJou vandag en elke ander dag in...
6

17 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Vreugde || Deon Botha
Vreugde is iets wat ons onmiddellik assosieer met ’n glimlag, vriende, blydskap, plesier, pret - maar niemand kan permanent vrolik wees nie. Die goeie...
5

10 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Vrede || André Serfontein
“The webbing together of God, humans, and all creation in justice, fulfillment and delight is what the Hebrew prophets call shalom. We call it...
4

03 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Hoop || Pieter Roeloffse
Advent is daardie eeu-oue jaarlikse dissipline van die kerk om eerlik in voeling te kom met die groot verlang van die mensdom. Dit is...
2

26 November 2023 || SG Kerssangdiens
Sing hardop saam!
1

19 November 2023 || Waarvoor wag jy? || André Serfontein
Wat sal dit beteken om op God te wag?