Latest Episodes
22 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Luister || Deon Botha
Ons kan heeldag in isolasie Bybel lees en die groot geskenk van Saam mis, dan mis ons die plek waar geloof en liefde beoefen...
15 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Anders || Pieter Roeloffse
Soms voel dit met goeie rede of daar ’n grootskaalse erosie op die landskap van die lewe gebeur. Asof daar ’n meesleurende stroom, onkeerbaar...
08 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Siel || André Serfontein
Siel is ’n woord wat jou hele menswees beskryf… “Soul carries with it resonance of God-created, God-sustained and God-blessed. It is our most comprehensive...
01 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Saam || Heinrich Dry
’n Nuwe stem en gesig by SG! Ons verwelkom vir Heinrich Dry terug by die gemeente wat hy 25 jaar gelede help vorm het!...
25 Januarie 2026 || Kontoerlyne | Verhouding || André Serfontein
Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons...
18 Januarie 2026 || Kontoerlyne | Die skepping || Pieter Roeloffse
Hier aan die begin van die jaar waar die lewe soos ’n wonderlike ongerepte landskap voor ons lê, soek ons na vastigheid en rigting...