21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein

Episode 1 • January 21, 2024 • 00:27:44
21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein

Jan 21 2024 | 00:27:44

/

Show Notes

“Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.” - Spreuke 3

Die hoeveelheid dwaasheid wat ons in die wêreld herken - en soms in ons eie denke, woorde en gedrag - is genoeg rede vir gelowiges om onsself weer te konfronteer met wysheid. Wysheid is wesenlik. Dis lewegewend. Dit lyk soos liefde.

Kom ontdek saam met ons die volgende 6 weke dat wysheid binne ons elkeen se bereik lê, asook watter vaardighede daartoe bydrae.

Other Episodes

Episode 2

February 20, 2022 • 00:53:20
Episode Cover

20 Februarie 2022 || Die betekenis van... verhoudings || Pieter Roeloffse

Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. Pieter praat Sondag oor Die betekenis van... verhoudings.

Listen

Episode

September 07, 2025 • 00:43:25
Episode Cover

7 September 2025 || herWaardeer | Leerbaar || Pieter Roeloffse

Vergeet van “Hulle weet nie wat ons weet nie” en ontdek weer “Ons weet nie wat ons nie weet nie…” — behalwe as God...

Listen

Episode 2

July 21, 2024 • 00:44:06
Episode Cover

21 July 2024 || Amen | Vader || André Serfontein

Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons...

Listen