Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld.
- André
Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee —...
Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus...
Jou gesigsuitdrukkings, handgebare, galery posture, woorde, klanke en maniërismes is alles in jou uiterlike gegraveer deur die mense in jou lewe. Hoe word die...