Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.
Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy die
brood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.”
Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry gerus vir jou tekens van die nagmaal voor jy na hierdie preek kyk of saam luister.
“This imperative means rather that one should make the kingdom the center of one’s existence and thus experience the rule of God fully in...
“For me, reason is the natural organ of truth; but imagination is the organ of meaning. Imagination, producing new metaphors or revivifying old, is...
Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat...