Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een 'n lewe van stagnasies en besoedeling wat nodig het dat lewegewende water deurbreek!
Die Psalms is een van ons geskenke in ons geloofstradisie wat ons help om die brug te bou tussen hierdie twee wêrelde.
“Are you in touch with what gives you joy?” - Trevor Hudson
“As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel...
Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus. Die lewe is kompleks,...