Ons sien uit na Prof. Dion Forster se preek Sondagoggend. Dion is tans direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en ook voorsitter van die departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie by die Universiteit Stellenbosch. Hy is ook skrywer van ‘n hele aantal boeke, waarvan die nuutste ‘n boek is wat skryfstukke van verskeie navorsers en skrywers insluit nl.
Reconciliation, Forgiveness and Violence: Biblical, pastoral and ethical perspectives (Beyers Naudé Centre Series on Public Theology).
Time is the medium in which we do all our living. When time is desecrated, life is desecrated. The most conspicuous evidences of this...
Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te...
"Wanneer ons vandag sê “Verbeel jou…’n alternatief” dan wonder ek wat kom in jou gedagtes en verlange na vore. Wat wens jy kan anders...