Welkom by ons hemelvaart-refleksie op hierdie doodgewone Donderdag, waar ons vir ’n oomblik stop om die wonder van hierdie dag, en daarom elke ander dag, te onthou.
Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. André praat oor die betekenis van werk.
Die fisiese dienste rus vir twee Sondae gedurende die wintervakansie. Fisiese dienste begin Sondag, 16 Julie! Kyk gerus hier saam na vandag se refleksie...
By die besef van God se teenwoordigheid, sorg, verlossing, begeleiding…reageer mense dieselfde op verskillende maniere: Jakob bou ’n altaar; Mirjam maak musiek; Israel sing;...