Hierdie reeks fokus op twee waarhede. Die eerste is dat God in sy wese in verhouding is, hy is liefde. En liefde is ‘n verhoudingswoord. God soek na verhouding, Hy roep na ons.
Die tweede waarheid is dat ek en jy na God se beeld geskep is. Ons is verhoudingswesens, gemaak vir konneksie en word gevorm deur konneksie. Die afleiding is dan dat ‘n groot deel van die misterie van ons lewens sigbaar gaan word deur verhoudings. Ontdek die lewe op hierdie manier…en ontdek jouself.
Advent is daardie eeu-oue jaarlikse dissipline van die kerk om eerlik in voeling te kom met die groot verlang van die mensdom. Dit is...
Kom stap saam met ons hierdie Advent na die krip in die stal in Betlehem en ontvou saam met ons die geskenk van Vrede,...
Laat daar vervulling wees.