11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse

May 11, 2025 00:47:56
11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse

May 11 2025 | 00:47:56

/

Show Notes

Wanneer Eugene Peterson sê “Resurrection is not exclusively what happens after we die—it begins now. Resurrection is about God's new life in the midst of our everyday deaths.” en Paulus in 2 Kor 5 sê “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” Hoekom voel dit nie altyd vir ons asof enige iets in of rondom ons verander nie. Dalk kan ons so op moedersdag by ma’s leer hoe leef ons hierdie intussen-lewe.

Other Episodes

Episode

July 19, 2026 00:29:56
Episode Cover

19 Julie 2026 || Skoonheid • Eenvoud || Pieter Roeloffse

’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons...

Listen

Episode 2

November 05, 2023 00:50:04
Episode Cover

05 November 2023 || Terugblik - Hoe reageer jy op God? || Pieter Reoloffse

"Ek wonder as ek jou sou vra “Hoe lyk God se beweging? Beskryf dit met een woord.”, watse woord sou jy kies?" - Pieter

Listen

Episode 2

October 24, 2021 00:41:24
Episode Cover

24 Oktober 2021 || Wondertekens - Ongelooflik || André Serfontein

Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo...

Listen