23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse

Episode 1 • July 23, 2023 • 00:45:00
23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse

Jul 23 2023 | 00:45:00

/

Show Notes

Wat kerkseisoene betref, is ons op die oomblik in “Ordinary time” - daardie grys gewoon alledaagse tyd. Die plek waar ons die grootste deel van ons lewe spandeer. In ons nuwe reeks “Terloops” word ons môre opgeroep om ons idee oor wat waardevol is raak te sien en ons oë te oefen om die wonder in die alledaagse soos ‘n versteekte skat te ontdek.
Kinder- en tienerkerk is môre ook weer volstoom aan die gang.

- - 

[Word deel van die WhatsApp-groep]

Navrae: [email protected] 

Other Episodes

Episode

June 08, 2025 • 00:34:53
Episode Cover

8 June 2025 || Kinesis | Vuur || Pieter Roeloffse

“The Church was born in wind and fire, not to be a place of comfort but a people of courage.” – David Bosch

Listen

Episode 5

November 21, 2021 • 00:58:07
Episode Cover

14 November 2021 || Wondertekens - Storm || Pieter Roeloffse

Johannes kies en rangskik net sewe van Jesus se sowat 30 wonderwerke. Hy noem dit wonder-tekens. Wonderwerke is tekens wat ’n nuwe realiteit aankondig....

Listen

Episode 2

March 27, 2022 • 00:44:54
Episode Cover

27 Maart 2022 || Nader aan mekaar || Deon Botha

André het ook gepraat oor 'n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te...

Listen